Ons is gelee tussen Witvlei en Gobabis op die R26. Ongeveer 35 km vanaf Gobabis.
Jou perfekte wegbreek plek uit die stad. Kom skep weer asem en kry nuwe moed om jou daaglikse taak met gemak te kan afhandel. Geniet ook 'n sun downer op die dek wat uitkyk oor 'n watergat waar diere kom lafenis soek.
Ons maak ook spesiale voorsiening vir kinders en vir die persoon in 'n rolstoel.